M.K.

 

You need a Java enabled browser!

 

Sandveld Moerkwekers voorsien al die afgelope 20 jaar kwaliteit moere aan  kliënte landwyd.  Aartappelmoere is dwarsdeur die jaar beskikbaar en ons lewer ook 'n effektiewe:

  • afleweringsdiens 

  • koelkamer geriewe

  • sorteer geriewe 

Onder die verskillende kultivars wat ons kweek tel UTD (Up- to- date), BP1, Buffelspoort (BP13) en Van der Plank.

 

Vir nadere besonderhede kontak:

Barry van der Westhuizen

Posbus 2  *  Sandberg  *  8121 * barry@sandveld.co.za

of voltooi die volgende vorm sodat ons u kan kontak.

 

Gee asb 'n kort beskrywing rakende die inligting wat u verlang:

Hoe sal u verkies dat ons u kontak:

NAAM
E-POS

TEL
FAKS